Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 29 Julie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Suid-Afrika se sake teen die Europese Unie se sitrusmaatreëls vorder
# Julius Malema sê die nuwe regering streef steed ‘n neo-koloniale ekonomie na
# En Olimpiese Spele: Nadal is gereed vir ‘n kragtoer teen Djokovic
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………