Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 29 Julie 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die ANC gaan Jacob Zuma volgens berigte die week skors
# ActionSA spreek sy kommer uit oor Suid-Afrika se intelligensiemislukkings
# En Olimpiese Spele: Gemengde welslae vir Span SA
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………