Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 10 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die MK-party vra dat die OVK-kommissaris, Janet Love moet bedank
# ‘n Munisipaliteit in Mpumalanga word beboet met 200-miljoen-rand vir die oortreding van omgewingswette
# Brittanje sal nie sy wapenuitvoere na Israel opskort nie
# En tennis: Djokovic is volstoom aan die gang by die Monte Carlo-meesters
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………