Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 27 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# My Vote Counts sê die huidige geslote partylys-stelsel moet verander
# TLU SA sê daar word nie genoeg gedoen om boere te beskerm nie
# Nog twee verdagtes, insluitend ‘n polisiebeampte, word gearresteer vir die ontvoering van ’n neef en niggie in Hartbeespoort
# En rugby: Die Junior Bokke sal die onder 20-rugbykampioenskap teen Nieu-Seeland afskop
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………