Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 26 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# ActionSA sê die kandidate op sy verkiesingslyste is uiteenlopend en jonk
# Business Leadership SA sê die vertroue in die regstelsel het ’n laagtepunt bereik
# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement het meer as 59-duisend aanlyn aansoeke ontvang vir graad 1 en 8
# En rugby: Danny Care van Engeland tree uit internasionale rugby
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………