Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 12 Maart 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die OVK-amptenaar verantwoordelik vir die uitlek van die ANC- en MK-verkiesingskandidaatlyste word afgedank
# Die adjunkpresident sal vandag vrae in die Nasionale Raad van Provinsies beantwoord
# Haïti se premier bedank ná weke van toenemende geweld in die land
# En tennis: Novak Djokovic word uitgeskakel by Indian Wells
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………