Nuus-hooftrekke 07:30
BULLETIN 6 Maart 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# COPE beskuldig die regering dat hy geslaggeweld-oorlewendes versaak
# Vyf verpleegsters van die Steve Biko Akademiese Hospitaal word geskors nadat ‘n pasiënt dood is
# En basketbal: Suid-Afrika is mede-gasheer van die vierde seisoen van die Afrika Basketballiga
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………