Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 27 Februarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Nasionale Verbruikerskommissie maan grondboontjiebottervervaardigers om hul produkte te toets
# ‘n Politieke ontleder sê die ANC is sy eie grootste teenstander
# Joe Biden sê ‘n tydelike Israel-Hamas-skietstilstand is dalk teen volgende week moontlik
# En rugby, die Stormers is die gunstelinge in die naweek se stryd teen die Bulle op Loftus
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………