Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 23 Februarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Saftu beskuldig Amplats dat hy werkers afdank om meer wins te maak
# Die Presidensiële Klimaatskommissie vra belanghebbendes om aan openbare verhore oor die Klimaatswetsontwerp deel te neem
# Die Vryheidsfront Plus sê Gauteng het onder die ANC een tree vorentoe en ‘n duisend terug gegee
# En, Amerika gaan nog sanksies teen Rusland instel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………