Nuus-hooftrekke 08:30
BULLETIN 23 Februarie 8:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Saftu beskuldig Amplats dat hy werkers afdank om meer wins te maak
# Die Londense Marathon kondig gelyke prysgeld aan vir rolstoel- en nie-gestremde atlete
# En, Odysseus is die eerste Amerikaanse ruimtetuig in meer as 50 jaar wat op die maan land
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………