Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 21 Februarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die African Transformation Movement sê die verkiesingsdatum gee politieke partye genoeg tyd om voor te berei
# Die Freedom Foundation sê die begroting moet die keerpunt wees wat Suid-Afrika uit ‘n stilstand dwing
# Slegs tien-persent van Europese burgers meen Oekraïne kan Rusland nog verslaan
# En rugby, die Springbok-vrouesewes wil beter vaar in Vancouver
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………