Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 20 Februarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Prasa verwelkom die Spesiale Ondersoekeenheid se ondersoek na tenderkontrakte en spookwerkers
# Die Suid-Afrikaanse Polisie-unie vra ‘n groter begroting vir gemeenskapspolisieforums
# Die EFF in Gauteng sê Panyaza Lesufi se Provinsiale Rede was sonder fut
# En, die Verenigde Koninkryk verwerp ‘n oproep vir die uitruil van ‘n Britse gevangene in Rusland
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………