Nuus-hooftrekke 07:30
BULLETIN 19 Februarie 7:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Parlement sê huidige wette is voldoende om regters te verwyder
# Azapo maan die meer as 14-miljoen ongeregistreerde kiesers in die land om voor die verkiesing te registreer
# En tennis, Jannik Sinner wen sy eerste Rotterdam Ope-titel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………