# Sokker: Die Afrika Sokker-konfederasie (CAF) het Kiswahili amptelik as sy vyfde amptelike taal aanvaar. Dis naas Engels, Frans, Arabies en Portugees. Die besluit is deur afgevaardigdes van 54 lidverenigings tydens CAF se Algemene Vergadering in Abuja, Nigerië goedgekeur. Die voorstel is deur Tanzanië ingedien, met die steun van Kenia en Uganda. CAF-president Patrice Motsepe sê Kiswahili sal in amptelike kommunikasie en by geleenthede gebruik word, in die aanloop tot die 2027-Afrikabeker:
Sokker: CAF aanvaar Kiswahili as vyfde amptelike taal [KLANK]
ENG-MotsepeOnKiswahili