Skip to content

City Power se noodafskakeling raak verskeie Johannesburgse substasies [KLANK]

# City Power sê die kragtoevoer is herstel ná ‘n noodonderbreking by die Fordsburg-substasie vroeër vandag. Die onderbreking is veroorsaak deur vermoedelike batterydiefstal en vandalisme by die Orlando-substasie, waar batterye glo aan die brand geslaan het. Die woordvoerder, Isaac Mangena, sê herstelwerk duur voort in Mayfair, waar sowat 200 werkers tans ondergrondse kabels vervang. Mangena sê City Power hoop om teen die einde van die week nog inwoners se krag te herstel:

ENG MangenaOnEmergencyIsolation