# Die GOOD-party sê die Stad Kaapstad het versuim om sy beloftes na te kom om nuwe watervoorrade te verseker ná die “Dag Zero”-krisis van 2018. Die party voer aan dat verskeie projekte wat watervoorsiening moes verhoog, vertraag is. Kaden Arguile van GOOD waarsku dat nog ‘n droë winter volgende jaar die risiko van ‘n waterkrisis kan verhoog. Arguile doen ‘n beroep op die Stad om goedkoper waterprojekte te bespoedig en arm huishoudings teen stygende watertariewe te beskerm:
GOOD waarsku Kaapstad kan nog ‘n ‘dag zero’-krisis beleef, met waterprojekte wat agter raak [KLANK]
ENG ArguileOnFailedPromises