Skip to content

ActionSA gee eerste tree na kabinetshervorming [KLANK]

# ActionSA het sy wetsontwerp om kabinetsbyvoordele te besnoei aan die Parlement voorgelê, die begin van sy kabinetshervorming. Die wetsontwerp vorm deel van ActionSA kabinetshervormingspakket, en het ten doel om ministeriële byvoordele in toom te hou en die president se eensydige mag te beëindig om die Ministeriële Handboek te wysig. Alan Beesley van die party sê die pakket sluit ‘n Grondwet-wysigingswetsontwerp in om adjunkministers se poste af te skaf. Hy sê die hervormings kan belastingbetalers jaarliks minstens 1,5-miljard rand bespaar:

ENG BeesleyOnCabibet