Skip to content

Minister McKenzie sê sportfederasies moet verantwoordelikheid aanvaar vir die befondsing van atlete [KLANK] 

# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, sê sportfederasies moet verantwoordelikheid aanvaar vir die befondsing van atlete wat internasionaal meeding. McKenzie het aan die media gesê federasies moet geld insamel deur middel van borgskappe en ander bronne, in plaas daarvan om hoofsaaklik op staatsbefondsing staat te maak. Hy het bygevoeg daar kan nie van die departement verwag word om al die onkoste om atlete na internasionale kompetisies te stuur, te dek nie:

ENG McKenzieOnFederations