# Krieket: Die voormalige Australiese bouler Chadd Sayers steun Usman Khawaja se bewering dat almal in die span geweet het van 2018 se balpeuter-komplot in die derde toets in Kaapstad. Die bouler Cameron Bancroft is op kamera betrap waar hy die bal met skuurpapier skuur. Hy, kaptein Steve Smith en onder-kaptein David Warner is almal geskors. Sayers, wat die twaalfdeman was, het aan SEN Radio gesê hy het die skuurpapier van die veld verwyder:
Krieket: Voormalige Australiese bouler sê hy het in 2018 gehelp om skuurpapier te verwyder [KLANK]
ENG SayersOnSandpaperPlan