Skip to content

Sifolo sê toesigondersoeke het pogings belemmer om intelligensiedienste op te ruim [KLANK]

# Die waarnemende koördineerder van die Nasionale Intelligensie-koördineringskomitee, Ntandazo Sifolo, sê pogings om die strafregstelsel skoon te maak, word opsetlik of onopsetlik, belemmer deur die Inspekteur-generaal van Intelligensie en die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie. Sifilo het in sy getuienis voor die Madlanga-kommissie gesê NICOC het intelligensiedienste gekoördineer om die probleem aan te spreek. Hy sê ‘n versoek is gerig om toesighoudende ondersoeke na voortgesette operasies uit te stel, maar dit is deur die Inspekteur-generaal verwerp:

ENG-SifoloOnIDAC