Skip to content

SASSA vra ontvangers van toelae om veranderings aan te meld [KLANK]

# Die Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid vra ontvangers van maatskaplike toelae om enige veranderings in hul finansiële, werk- of persoonlike omstandighede, wat hul geskiktheid vir bystand kan raak, aan te meld. SASSA het ontvangers geprys wat vrywillig hulle besonderhede bywerk of hul toelaes kanselleer indien hulle werk gekry of hul finansiële situasie verbeter het. Andile Tshona van SASSA waarsku ontvangers wat voortgaan om toelaes te ontvang al kwalifiseer hulle nie meer nie, sal dalk die geld wat onregmatig ontvang is moet terugbetaal:

ENG TshonaOnChanges