# Die beweerde misdaadsindikaat-hoof Vusimusi “Cat” Matlala, erken hy het 500-duisend-rand aan die voormalige adjunk-nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, gegee vir sy kind se troue. Kommissaris Sandile Khumalo het Matlala uitgevra oor die rede vir die betaling toe hy voor die Madlanga-kommissie getuig het. Matlala weier egter om uit te brei en voer aan hy het vroeër reeds sy kommer oor veiligheid met getuienisleiers gedeel:
Matlala erken hy het Sibiya R500 000 vir kind se troue gegee [KLANK]
ENG-MatlalaOnSibiya