# Die Nasionale Vervolgingsgesag bevestig Dylan Perumal, die geskorste hoofondersoeker van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, is in die hospitaal opgeneem. Die NVG verwerp egter plasings op sosiale media en koerantberigte waarin beweer word Perumal het probeer selfdood pleeg. Perumal moes voor die Madlanga-kommissie verskyn. Woordvoerder, Kaizer Kganyago, vra mense om nie onbevestigde berigte oor Perumal te versprei nie:
NVG bevestig Dylan Perumal is in hospitaal, verwerp bewerings van poging tot selfdood [KLANK]
ENG KganyagoOnPerumalIllness