Skip to content

Madlanga-kommissie-getuienisleier verwerp bewerings rondom nie-amptelike gsprekke [KLANK]

# Die getuienisleier van die Madlanga-kommissie, Advokaat Mahlape Sello, het bewerings verwerp dat gesprekke met die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala nie-amptelik was. Dit volg na bewerings deur Matlala se regsverteenwoordiger, advokaat Annelene van den Heever, van etiese wangedrag. Sy sê ‘n ondersoeker was teenwoordig om ‘n formele verklaring af te neem, en aantekeninge deur al die betrokke partye bevestig dit. Sello het bewerings van vertroulikheid betwis en gesê daar was geen ooreenkoms om die gesprekke nie-amptelik te hou nie:

ENG-SelloOnOffRecord