# Minstens 34 mense is dood nadat ‘n boot met migrante langs die noordwestelike kus van Senegal gesink het. Die boot was op pad na Spanje se Kanariese Eilande op pad. Die houtvaartuig het naby Kebemer, ongeveer 180 kilometer noord van die hoofstad, Dakar, omgeslaan. Een oorlewende is gered, maar dis onbekend hoeveel mense nog vermis word. Die dodetal was aanvanklik op 21 , maar het gestyg nadat nog liggame tydens voortgesette soek- en reddingsoperasies gevind is. Senegalese owerhede sê die passasiers het probeer het om omwettig te migreer.
Minstens 34 mense dood nadat ‘n migranteboot aan kus van Senegal sink