# Die nasionale leierskap van die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad, onder leiding van president Abnar Tsebe, vergader met taxiverenigings in die Wes-Kaap om die onlangse geweld en tragiese lewensverlies aan te spreek. SANTACO-woordvoerder Mmatshikhidi Rebecca Phala sê die afvaardiging hoop om die hoofoorsake te verstaan en geskille vreedsaam en wettig op te los. Phala sê die beskerming van menselewens moet bo alles gestel word, en het gepleit vir konstruktiewe gesprekvoering om bestendigheid vir pendelaars, operateurs en gemeenskappe te herstel:
SANTACO leierskap praat met Wes-Kaapse strukture te midde van taxigeweld [KLANK]
ENG PhalaOnMeetings