Skip to content

UDM vra die Taakspan vir Politieke Moorde om die raadslid se moord te ondersoek [KLANK]

# Die UDM het die Oos-Kaapse taakspan vir politieke moorde gevra om die moord op een van sy raadslede in die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit, Luxolo Namette, te ondersoek. Die 44-jarige raadslid is Saterdagmiddag by ’n plaaslike haarsalon in Motherwell, Gqeberha, doodgeskiet. Die UDM se hoofsekretaris, Bulelani Bobotyane, sê dit is uiters kommerwekkend dat die moord moontlik polities gemotiveer was:

ENG BobotyaneONMurder