Skip to content

Die DA begin koalisiegesprekke ná ‘n sterk vertoning in die plaaslikeregeringsverkiesing [KLANK]

# Die DA sê hy sal begin om politieke partye te betrek by koalisiegesprekke om munisipaliteite te bestuur waar geen party ‘n volstrekte meerderheid behaal het nie. Die party se federale uitvoerende komitee het besluit om samesprekings te begin ná wat hy as ‘n sterk verkiesingsprestasie beskryf. Ashor Sarupen van die DA sê die party het na vore getree as die grootste politieke krag in verskeie munisipaliteite waar geen party ‘n algehele meerderheid het nie, dikwels met ‘n aansienlike voorsprong bo sy naaste mededinger:

ENG SarupenONCoalition