# Die ANC-sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die ANC bly die grootste politieke party in die land, nadat hy volstrekte oorwinnings in verskeie munisipaliteite tydens die 2026-plaaslikeregeringsverkiesings behaal het. In ‘n toespraak aan die media by die Verkiesingskommissie se Resultatesentrum in Midrand, Johannesburg, het Mbalula gesê die party het met 99-persent van die stemdistrikte reeds verklaar 30,91-persent van die nasionale stemme op hom verenig, . Hy sê die uitslae toon die ANC se voortgesette teenwoordigheid regoor die land aan, ondanks die veranderende politieke landskap:
Die ANC sê hy is steeds die grootste party, ondanks 30,91%-steun in die plaaslikeregeringsverkiesings [KLANK]
ENG MbalulaONMaintains