Skip to content

Mbalula kritiseer Malema se koalisievoorstel en sy oproep om Ramaphosa se verwydering [KLANK]

# Die ANC-sekretaris-generaal Fikile Mbalula het EFF-leier Julius Malema gekritiseer oor sy uitlatings waarin hy ‘n koalisie-regering voorstel wat die EFF, die ANC, die SAKP en die MK-party insluit. Mbalula het ook beswaar gemaak teen Malema se oproep vir die verwydering van president Cyril Ramaphosa. Hy het die kommentaar as onvanpas bestempel en gesê dit spreek nie die werklike kwessies aan nie. Mbalula het gereageer op uitlatings wat Malema gemaak het tydens ‘n EFF-mediavoorligting by die Verkiesingskommissie se Resultatesentrum in Midrand, Johannesburg:

ENG MbalulaONMalema