Skip to content

197 besware ontvang terwyl die OVK werk om plaaslikeverkiesingsuitslae af te handel [KLANK]

# Die Verkiesingskommissie van Suid-Afrika het 197 besware ontvang ná die verwerking van die uitslae vir die 2026-plaaslikeregeringsverkiesing. Die voorsitter van die Verkiesingskommissie, Mosotho Moepya, sê van die 197 besware, is 54 van die hand gewys, agt is teruggetrek, terwyl twee gehandhaaf is. In ‘n mediaverklaring in Midrand, Johannesburg, sê Moepya hertellings in vyf wyke is gelas: Twee in Tshwane, twee in die Vrystaat en een in die Wes-Kaap:

ENG MoepyaONObjections