# Die regering het die 15,9-miljoen Suid-Afrikaners geloof wat in die 2026-plaaslikeregeringsverkiesing gestem het, veral jongmense wat aan die demokratiese proses deelgeneem het. Die regering se adjunkwoordvoerder, William Baloyi, het die verwagte stempersentasie as ‘n belangrike mylpaal in die land se demokratiese ontwikkeling beskryf. Hoewel die Verkiesingskommissie nog nie die amptelike syfers oor die stempersentasie bekend gemaak het nie, het Baloyi berigte oor verhoogde deelname deur jongmense verwelkom:
Regering prys 15,9-miljoen Suid-Afrikaners vir deelname aan 2026-plaaslikeregeringsverkiesing [KLANK]
ENG BaloyiONResults