Skip to content

Korrektiewe Dienste konfiskeer selfone en ander ongemagtigde items by Kgosi Mampuru [KLANK]

# Die Departement van Korrektiewe Dienste het gister ’n dringende deursoekingsoperasie by die Kgosi Mampuru Twee Korrektiewe Sentrum in Pretoria uitgevoer. Dit volg na die verspreiding van ’n video op sosiale media wat wys hoe oortreders, onder andere die geskorste advokaat Malesela Teffo, in die korrektiewe sentrum dans en musiek speel. Die nasionale kommissaris van Korrektiewe Dienste, Samuel Thobakgale, het die bestuur onmiddellik opdrag gegee om die sentrum te deursoek:

ENG NxumaloONMampuru