# Die regering het sy beroep op Suid-Afrikaners en politieke partye herhaal om nie misleidende inligting of doelbewuste onwaarhede oor die 2026-plaaslikeregeringsverkiesing te versprei nie. Dit volg na berigte oor misleidende inligting wat landwyd die rondte doen, terwyl die Verkiesingskommissie die stemtelproses finaliseer. Die regering se adjunkwoordvoerder, William Baloyi, vra politieke partye, openbare verteenwoordigers en lede van die publiek om inligting na te gaan voor hulle dit deel, en eerder op amptelike kommunikasie deur die Verkiesingskommissie staat te maak:
Regering waarsku teen verspreiding van verkiesingsverwante waninligting met stemtelling byna voltooi [KLANK]
ENG BaloyiONResults