# Die leier van die Afrika Mayibuye Movement, Floyd Shivambu, sê hy is tevrede met die party se nasionale teenwoordigheid nadat hy aan sy eerste plaaslikeregeringsverkiesing deelgeneem het. Shivambu het gesê hoewel die party nie die top-tien op die nasionale uitslaglys gehaal het nie, het hy daarin geslaag om ondanks beperkte hulpbronne ‘n teenwoordigheid landwyd te vestig. Hy het ook kritiek uitgespreek teen die EFF en aangevoer die party het verskeie musiekfeeste gehou, maar steeds nie daarin geslaag het om meer as sewe-persent van die stemme te kry nie:
Floyd Shivambu sê die Afrika Mayibuye Movement het ondanks beperkte hulpbronne vordering gemaak [KLANK]
ENG ShivambuOnElections2026