Skip to content

Die Moral Regeneration Movement doen ’n beroep op gesamentlike optrede om afknouery by skole te bekamp [KLANK]

# Die Moral Regeneration Movement in Noordwes sê sterker samewerking is nodig om afknouery en geweld in skole aan te pak. Die beweging voer aan dat afknouery leerders se veiligheid in gevaar stel en hul geestelike en emosionele welstand benadeel. Hy beplan om openbare gesprekke in misdaadbrandpunte met regeringsdepartemente, die polisie, ouers, onderwysers en gemeenskapsleiers te hou om oplossings te vind. Die provinsiale koördineerder, Lesiba Kgwele, het ‘n beroep op tegnologiemaatskappye gedoen om te help om kinders teen kuberafknouery en aanlyn mishandeling te beskerm:

ENG KgweleOnSchoolBullying