# Die MK-party se eerste adjunkpresident, Duduzane Zuma, sê die party is versigtig optimisties oor sy vertoning in vanjaar se plaaslikeregeringsverkiesing, maar glo dit is nog te vroeg om te vier. Hy sê die party het reeds spanne gereed en is baie beter voorbereid op moontlike koalisie-onderhandelings as in 2024. Zuma sê die MK-party sal gesprekke voer met partye wat sy waardes en beleid deel, insluitend die verbetering van die land se ekonomie:
MK-party is optimisties terwyl hy voorberei vir moontlike koalisie-gesprekke [KLANK]
ENG-ZumaOnResults