# Die DA doen ‘n beroep op taxiverenigings in Kaapstad om in die lig van vandag se plaaslike regeringsverkiesing, hul belofte vir vrede na te kom en die geweld onmiddellik te beëindig. Dit volg nadat die Hooggeregshof in die Wes-Kaap ‘n tussentydse bevel het teen die Cape Amalgamated Taxi Association en die Cape Organisation for the Democratic Taxi Association toegestaan het. Nomafrench Mbombo van die party sê dit moet moontlik wees vir inwoners om veilig en sonder vrees of intimidasie by stemlokale uit te kom:
DA vra taxiverenigings om vredesonderneming in die Wes-Kaap na te kom [KLANK]
ENG MbomboOnPeaceCommitment