Skip to content

AfriForum wag op uitspraak oor Johannesburg se omstrede waterheffing [KLANK]

# Die Johannesburgse Hooggeregshof het uitspraak voorbehou in AfriForum se saak rakende Johannesburg se waterheffing. AfriForum betwis die wettigheid van die vaste heffing teen 107-rand-74 per aansluiting, wat met 65,6-persent verhoog word, en voer aan dit vorder jaarliks 1,8-miljard-rand in, ondanks voortgesette onderbrekings in watervoorsiening. Marais de Vaal van AfriForum vra inwoners om die metro aanspreeklik te hou tydens vandag se verkiesing. Hy sê AfriForum sal voortgaan om deursigtigheid en regverdigheid te eis:

AFR DeWaalOnWater