Skip to content

Hoop op vrede na mededingende taxigroepe in Kaapstad ooreenkom om geweld te beëindig [KLANK]

# Die Wes-Kaapse regering sê vordering is gemaak om ‘n einde te bring aan taxi-verwante geweld. Die Cape Amalgamated Taxi Association en die Cape Organisation for the Democratic Taxi Association het ingestem om deel te neem aan gesprekke wat deur onafhanklike fasiliteerders gelei word, om geskille in die bedryf op te los. Daar word verwag albei verenigings sal volgende Dinsdag weer vergader om die besprekings voort te sit. Die LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, sê die geweld moet beëindig word sodat inwoners openbare vervoer veilig kan gebruik:

ENG SilekuOnProgress