# President Cyril Ramaphosa beklemtoon die belangrikheid van die komende munisipale verkiesing om Suid-Afrika se demokrasie te versterk. Ramaphosa het tydens ‘n besoek aan die Premier-sokkerliga-kantore in Johannesburg oor die toenemende aantal politieke partye gepraat, met meer as 540 op die OVK se databasis. Hy sê die herstel van openbare vertroue vereis leierskap wat gemeenskappe voorop stel. Ramaphosa moedig politieke partye aan om die belange van inwoners bo dié van individuele leiers te plaas:
Ramaphosa vra vir gemeenskapsgerigte leierskap voor verkiesing [KLANK]
ENG-RamaphosaOnParties