# Die nasionale woordvoerder van die anti-immigrasie-organisasie March and March, Sandile Dube, moedig Suid-Afrikaners aan om in groot getalle deel te neem aan die munisipale verkiesing. Hy het in Durban die regering die skuld gegee vir openbare ontevredenheid en verwerp bewerings dat die beweging betogings aanhits. Hy vra kiesers om kalm te bly en politieke partye te verwyder wat nie hul belange dien nie. Dube sê die beweging wag op ‘n regsmening rakende sy beplande optogte:
March and March vra Suid-Afrikaners om etiese leiers te verkies [KLANK]
ENG-DubeOnVoters