# Die Wes-Kaapse regering en die Stad Kaapstad verskerp hul pogings om die voortgesette taxigeweld te beëindig wat reeds lewens geëis en openbare vervoer ontwrig het. Dit sluit in regstappe oor taxi-bedryfsregte, meer sigbare wetstoepassing en alternatiewe vervoervervoerreëlings indien taxi’s hul dienste staak. ‘n Verdere vergadering met leiers van taxi-verenigings word Maandag beplan. Die LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, sê taxi-geskille moet op ‘n vreedsame wyse opgelos word:
Wes-Kaapse regering en Stad Kaapstad verskerp reaksie op taxigeweld [KLANK]
ENG SilekuOnTaxiViolence