# Olimpiese Spele: Kenners waarsku Suid-Afrika moet versigtig moet wees voor hy bie om 2036 of 2040 se Spele aan te bied. Die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee maak vandag besonderhede bekend rondom sy deelname aan gesprekke met die Internasionale Olimpiese Komitee, met Suid-Afrika ‘n voorkeur-belanghebbende. The Citizen berig die idee is om die byeenkoms aan te bied in Kaapstad, Johannesburg en Durban deur bestaande infrastruktuur te gebruik. Kenners meen dit kan Suid-Afrika tot 500-miljard-rand kos – die meeste daarvan belastinggeld.
Olimpiese Spele: Kenners waarsku Spele in Suid-Afrika kan belastingbetalers R500-miljard kos