# Die Stad Kaapstad sê sy kraanwater voldoen steeds aan uitstekende gehaltestandaarde vir drinkwater. Die jongste jaarverslag, wat die tydperk van Julie verlede jaar tot Junie vanjaar dek, toon water uit al elf voorsieningstelsels voldoen aan die vereiste gehaltetoetse. Die lid van die burgemeesterskomitee vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê gereelde toetsing en belegging is noodsaaklik om watergehalte te handhaaf namate die stad groei:
Kraanwater in Kaapstad voldoen steeds aan gehaltestandaarde [KLANK]
ENG BadroodienOnQualityRating