# Die Gautengse wetgewer se komitee oor Gemeenskapsveiligheid verwelkom die twee lewenslange vonnisse vir ‘n 34-jarige man van Eldoradopark wat sy vierjarige dogter verkrag en vermoor het. Hy het skuld beken op aanklag van moord, verkragting, kindermishandeling en aanranding. Woordvoerder Bandile Masuku sê die vonnis stuur ‘n duidelike boodskap dat daar geen genade sal wees vir mense wat misdade teen vroue en kinders pleeg nie:
Gautengse komitee verwelkom lewenslange vonnis vir pa wat sy dogter vermoor het [KLANK]
ENG MasukuOnSentence