# Die Vereniging van Staatsamptenare sê sterker veiligheidsmaatreëls is dringend nodig om veldwerkers van Statistiek Suid-Afrika te beskerm, nadat ‘n werknemer na bewering in Viljoenskroon in die Vrystaat met ‘n mes aangeval is. Die werker het ernstige beserings ontkom, terwyl hul voertuig beskadig is. Lynsie Pelser van die vakbond doen ‘n beroep op die instelling van noodwaarskuwingstoestelle, verbeterde veiligheidsprotokolle en trauma-ondersteuning vir werknemers wat geraak is:
Staatsdiensvakbond vra beter veiligheidsmaatreëls ná tweede aanval op ’n Statistiek SA-veldwerker [KLANK]
ENG PelserOnSafety