Skip to content

CapeExit waarsku 11 bushaltes in Melkbosstrand kan ineenstort [KLANK]

# ‘n Onafhanklike ingenieur waarsku 11 vervalle bushaltes in Melkbosstrand aan die Weskus kan skielik ineenstort en meer as 450 inwoners eis dringende optrede. Karl Bodin van CAPEXIT sê die DA is amptelik in kennis gestel, maar daar was nog geen daadwerklike ingryping nie. Bodin eis dat die bushaltes beveilig word en sê aandag moet ook geskenk word aan ander probleme in omliggende openbare ruimtes:

ENG BodinOnBusShelters