# Die onderwysvakbond, SADOU, vra vir ‘n groter belegging in die ontwikkeling en bevordering van Afrikatale as onderrig- en leertale. SADOU-woordvoerder Nomusa Cembi sê die vakbond het die marginalisering van Afrikatale in die onderwysstelsel in die verlede, konsekwent teengestaan. Cembi sê tweetalige onderwys wat op die moedertaal gegrond is, erken dat Afrikatale gebruik kan word om Wiskunde, Natuurwetenskappe en ander komplekse vakke te onderrig:
SADOU vra vir groter erkenning van Afrikatale in onderwys [KLANK]
ENG CembiONLanguages