Skip to content

GIWUSA eis noodplan vir werkskepping [KLANK]

# Die vakbond GIWUSA vra vir ‘n noodplan vir werkskepping om die stygende werkloosheid en grootskaalse afleggings in sleutelsektore van die ekonomie aan te spreek. Die president van GIWUSA, Mametlwe Sebei, sê dringende ingryping is nodig om werksgeleenthede te beskerm en werkers te ondersteun wat geraak word deur afleggings in die motor-, metaal-, voedsel- en konstruksiebedrywe. Hy kritiseer ‘n ekonomiese stelsel wat volgens hom wins bo mense stel, en dring aan op groter beleggings in produksie en die skep van werksgeleenthede:

ENG SebeiONUnemployment